E-Sport

Mnr A Smith
Organiseerder


E-sport het in die laaste paar jaar vanaf n onbekende sport tot een van die grootste sportsoorte ter wêreld ontwikkel.  Hoërskool Wonderboom het die jaar deel geword van die MSSA e-sport federasie wat deur die loop van die jaar teen ander skole deelneem asook aan die provinsiale kampioenskappe. 

Die wenners daar dring dan deur na die proewe om deel te word van die Suid-Afrikaanse span wat op internasionale vlak deelneem.