Met die groei van e-sport gedurende die laaste tien jaar het dit ook in ons skole begin. Ons bied nou vir die derde agtervolgende jaar e-sport as ‘n amptelike sport by Die Hoërskool Wonderboom aan. 

Ons neem die jaar in die VS Gaming-liga deel en bied kinders die geleentheid om weekliks teen skole regoor Suid-Afrika deel te neem. Die meeste wedstryde vind Vrydae na skool plaas. 

Die einddoel is om deur te dring na die finale rondtes by Comic Con 2019