Welkom by ons Virtuele Opedag – Jou reis begin hier!

Kyk mooi na die video van ons hoofseun en hoofdogter. Hier gaan jy baie inligting oor die skool kry. Jy moet mooi kyk! Iewers in die video is die vier “Mascots” weggesteek!
Kyk of jy hulle kan sien!

Jy kan R500.00 wen! Ek is seker jy het meer as genoeg geld… maar… as jy dalk ‘n paar ekstra randjies wil hê…
Vul die Visuele-kompetisievorm in!

Aanlyn-inskrywings:
As jy klaar die hele Virtuele Opedag deurgereis het, onthou – jy moet op 25 Junie aanlyn aansoek doen vir jou plekkie hier in Wonnie-land!
Die webwerf waar jy aansoek doen is: www.gdeadmissions.gov.za
Navrae: Kontak ons gerus as jy enige vrae het: admin@wonnies.co.za

 

Boodskap van Hoofseun en Hoofdogter


Stap saam met ons op reis deur die skool: Elke aspek van die skool word vir jou in ‘n video verduidelik! Gaan kyk gerus na die skakel vir ons Wonnie Huise, Akademie, Sport, Kultuur en alle ander aktiwiteite. Jy kan ook nou al met ons hoof, mnr. Lezar kennis maak!

Boodskap van die hoof

Inskrywings